Australia Free Web Directory

Afrikaanse Kerk Gold Coast in Gold Coast, Queensland | Religious centre



Click/Tap
to load big map

Afrikaanse Kerk Gold Coast

Locality: Gold Coast, Queensland



Address: San Antonio Court 4226 Gold Coast, QLD, Australia

Website: http://www.afrikaanse-kerk-gc.com

Likes: 312

Reviews

Add review



Tags

Click/Tap
to load big map

25.01.2022 Dit is Sondag, wees geseend en geniet die dag



24.01.2022 Hello almal. Hoop die boodskap bemoedig julle. Geseende week. Blessings.

24.01.2022 Die blydskap in die Here is jou beskutting. Johan wys ons hoe om bewus te word van hierdie blydskap.

22.01.2022 Hello almal, ons het vandag 3 kort boodskappe gedoen plaas van een langer een. Ek nommer hulle net ingeval FB dit uit order uit pos. Hoop julle geniet en is geseen Johan en Natasha Nommer:1



19.01.2022 Geseende Paasfees vir julle almal

18.01.2022 Ons het vandag die eerste diens van 2021 in die buitelig gehou.Dit was baie spesiaal Ons nooi almal om volgende Sondag om 09.00 die diens by Robina Community Centre by te woon.Bring asseblief n vriend/buurman enige iemand saam Johan se boodskap wil jy nie mis. nie.

17.01.2022 Johan het vir ons n boodskap gemaak. Hy moes dit in 2 dele doen. Luister gerus en stuur aan. Bemoedigend soos gewoonlik. Dankie Johan



16.01.2022 Hi almal Ons kerkdienste gaan normaal voort om 9am elke Sondag. Sanitasie en afstandhouding inplek by lokaal.... Almal welkom. Groete

16.01.2022 Wil net laat weet dat die Munisipaliteit nog nie goedkeuring wil gee vir kerk dienste nie. So hou maar asb FB dop vir verdere kennisgewing. Hopelik sal dit nie meer lank wees nie.

15.01.2022 Kerk diens elke Sondag om09.00 Robina Community Centre. Almal welkom

15.01.2022 The Easter version of "Hallelujah" Lyrics by Kelley Mooney www.NaomiBristow.com

13.01.2022 Sing gerus lekker saam



13.01.2022 Kom ons staan saam in ons geloof, dan sal ons saam die wonderwerke beleef. Lekker Woensdag vir jou

11.01.2022 Hello almal, vir die wat gevra het vir vorige boodskappe van Johan Deysel hier is n Link: https://afrikaanse-kerk-gc.com/preke/ Lekker luister beslis bemoedigend vir die tyd waarin ons leef.

10.01.2022 Geseende Paasfees. Ons is lief vir julle

07.01.2022 More almal, Ons vertrou julle doen almal nog goed en jou was aan Sy genade deur ons heidige omstamdighede Wat 5 minute vandag om na Johan se boodskap te luister. Mag die Here jou seen.

05.01.2022 Johan daag ons uit om te kyk na ons verhouding met God die Heilige Gees Nommer:2

03.01.2022 Tannie Halena de la Rey is verlede week aan haar hart oorlede. Ons is hartseer saam met die familie. Mag Vader Yahweh hulle troos in die hartseer tyd. Rus in Vrede my Tannie, ek gaan jou mis

03.01.2022 Lekker geeet saam ons gemeente by Mike's kitchen.

03.01.2022 Johan daag ons uit om te kyk na ons verhouding met God die Heilige Gees. Nommer:1

02.01.2022 Baie goeie voorbeeld

Related searches