Australia Free Web Directory

Hallett Cove Christian Reformed Church in Hallett Cove, South Australia | Religious organisation



Click/Tap
to load big map

Hallett Cove Christian Reformed Church

Locality: Hallett Cove, South Australia

Phone: +61 8 8387 9239



Address: 18 Zwerner Dr, Hallett Cove SA 5158 5158 Hallett Cove, SA, Australia

Website:

Likes: 108

Reviews

Add review



Tags

Click/Tap
to load big map

24.01.2022 Christ is risen!



24.01.2022 https://www.bible.com//1096-genesis-part-2-the-bible-proje

23.01.2022 Die Afrikaanse Paassangdiens is eerskomende Sondag-aand die 20ste Maart om 7:00pm (beter bekend as 19:00) by die Hallett Cove Uniting Church gebou.

20.01.2022 https://www.bible.com//1095-genesis-part-1-the-bible-proje



20.01.2022 Romans 8:28 NIV And we know that in all things God works for the good of those who love him, who have been called according to his purpose.

19.01.2022 Hi all, we are getting really excited with only 3 days left until the Men's Breakfast! Just a reminder that their will be some amazing goodies for sale including koeksisters and biltong! So please remember to bring some extra cash on the day AND there will also be additional raffle tickets for sale. See you there!! #MensBreakfast #HallettCoveChristianReformedChurch #Fundraiser Here is a little preview

16.01.2022 https://www.trybooking.com/Booking/BookingEventSummary.aspx



15.01.2022 Isaiah 43:2 NIV When you pass through the waters, I will be with you; and when you pass through the rivers, they will not sweep over you.... When you walk through the fire, you will not be burned; the flames will not set you ablaze. See more

14.01.2022 Die woord van die jaar deur Roedolf Botha Die woord wat onlangs aangewys is as 2016 se woord van die jaar deur die Oxford Dictionary is die woord post-truth of dan post-waarheid. Volgens Oxford hou die woord verband met omstandighede waar objektiewe feite minder invloed uitoefen in die vorming van publieke opinie as die appèl op emosie en persoonlike oortuiging. Die rede vir die keuse van die woord is dat die term post-waarheid ‘n dramatiese toename getoon het in po...pulêre gebruik veral wanneer dit kom by standpunte rondom politiek, alhoewel dit ook in ander lewensareas manifesteer. Daar is bevind dat ons dus in ‘n tyd leef waar mense aangaan asof die waarheid of die werklikheid iets van die verlede is. Die implikasies hiervan is interessant. Dit beteken dat ons vandag nie baie gepla is wat die werklikheid blyk te wees in ‘n spesifieke situasie nie. Ons laat ons opinies en standpunte veel eerder vorm deur wat rééds in ons gemoedere aan die gang is. Ons denke word veel meer gevoed deur hoe ons rééds dink en voel, ongeag die werklikheid! Dit sou beteken dat ons as mense deurlopend bewustelik of onbewustelik poog om die werklikheid en waarheid wat wil deurdring na ons bewussyn toe te onderdruk en te weerstaan. Meeste van ons leef dus in ons eie geskape psigiese werklikheid asof dit die waarheid is! Baie van ons leef dus as’t ware in ons eie sprokie-wêrelde! Is dit deel van wat Paulus bedoel het toe hy gesê het dat God se oordeel rus op mense wat die waarheid deur hulle ongeregtigheid probeer onderdruk? Een van die redes waarom ek steeds daagliks besluit om die evangelie van Jesus te glo is die feit dat die Bybel die menslike hart so goed verstaan. My belewenis van myself en ander mense is presies so vreemd soos wat Paulus dit beskryf: mense blyk vir my meer geïnteresseerd te wees daarin om hulle eie denke, standpunte en die lewenstyle te laat voortleef as om die werklikheid te ontdek soos wat dit werklik is. Ons luister nie regtig met intensiteit na die lewe nie. Kerkmense luister dikwels net na leiers wat die dinge sê wat binne-in hulle eie vooraf opgestelde innerlike wêreld inpas. Aan die ander kant lees baie skeptiese mense doelbewus nie dinge wat hulle kan uithelp uit hulle skeptisisme uit nie. Hulle hou veel eerder om aan om rond te dryf in ‘n oseaan van twyfel en onsekerheid sonder ‘n verdere soeke na ander moontlikhede. Hoe ons dus ons eie innerlike wêrelde bestuur is uiters deurslaggewend. Jesus gee ons egter die goeie nuus in Johannes 8:32: julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak. Dit ís moontlik om die waarheid te ken en die vryheid daarvan te beleef. Wie dus aanhou luister veral na die Bybel sal agterkom dat daar agter elke stukkie waarheid en werklikheid ‘n Persoon staan. Hy het egter nie net die waarheid in sy hand nie maar is self die Weg, Waarheid en die Lewe.

04.01.2022 Our service for Good Friday is 25th March at 9:30am together with Hallett Cove Uniting Church in the building of the Uniting Church The Easter Sunday service will be at 9:30am, also together with the Hallett Cove Uniting Church. On Easter Weekend there will be NO SERVICES at 11:30am!!

02.01.2022 https://youtu.be/9JTolZvNvRA

Related searches