Australia Free Web Directory

Mondvol Woorde | Businesses



Click/Tap
to load big map

Mondvol Woorde

Phone: +61 456 782 697



Reviews

Add review



Tags

Click/Tap
to load big map

24.01.2022 Spanwerk! Dit is hoe die woord VORMS 'n video geword het. 'Tannie Mondvol Woorde' het die woorde geskryf , Ansa het die musiek geskryf, Pierre het die liedjie gesing, Delmar het die animasie gedoen en Emma,Thys en Friedl het die rympies gesê. Wat sal Mondvol Woorde sonder julle doen? 'n Kruiwa vol drukke stuur ek vir julle! Ansa Du Toit Fourie, Pierre Fourie, Friedl Nel, Alta Roodt



23.01.2022 Hallooo Mondvol Woorde Vriende! Dit is 2021! Mag hierdie jaar vir jou kleinding 'n daaglikse ontdekkingsreis wees en ek hoop vandag se video sal vir julle 'n kleine hupstoot gee - kyk, gesels en gaan ontdek! Voorspoed!!

18.01.2022 'n Briefie vir jou my maatjie! Dis 'n laaang prentjie - kliek daarop om jou briefie te sien.

16.01.2022 Die volgende klompie Mondvol Woorde Videos vier die vier seisoene op onse aarde! In die noordelike halfrond is dit nou lente, en in die suidelike halfrond is dit nou herfs. Sodat ons niemand voortrek nie, het ons gedink om met SOMER te begin! Ansa Fourie het SOMER se rympie geskryf en Delmar Terblanche het die werkinge van seisoene verduidelik. Wonderlike klein Thys en Emma het die somer-rympie voorgedra.



Related searches