Australia Free Web Directory

Musiek Fabriek | Other



Click/Tap
to load big map

Musiek Fabriek

Phone: 0455985275



Reviews

Add review



Tags

Click/Tap
to load big map

21.01.2022 Hello julle. Ag help tog groot asb DIS KERSFEES 2019 adverteer deur dit orals te share wat jy kan op FACEBOOK. Dit help ook as jy jou Vriende op die FACEBOOK event uit nooi. Laat weet as jy nie op facebook is nie dan stuur ek vir jou die inligting apart. Laas jaar was ‘n reuse sukses en hierdie jaar gaan nog beter wees met 12 plaaslike kunstenaars, so moet dit asseblief nie mis nie. Ons werk ongelukkig met ‘n budget en kan nie die kaartjies verniet maak nie, maar getrou... aan die Christelike waarde van kersfees wil ons enige iemand wat dit opreg nie kan bekostig nie, uitnooi om kaartjies gratis op Trybooking te kry met die promo code God1me2 (no questions asked). Daar is ook ‘n geleentheid om bietjie meer te gee as net jou kaartjie se koste (donations), wat weer kan help met die onkoste en iemand anders toelaat om die skouspel in God se teenwoordigheid te kan ervaar. Ons moet hierdie jaar ‘n totaal van $3000 insamel om gelyk te breek en ons glo dat ons Hemelse Vader sal voorsien en vra dat jy saam met ons sal bid dat die geleentheid suksesvol sal wees. https://www.facebook.com/events/949660032071246/



20.01.2022 Family of ours in South Africa desperately needs funding to keep their baby boy alive. he was born with under developed kidneys without treatment he will surely die. Please if you find it in your heart to donate money you will be helping this boy. Please pray for JL that he may be blessed with the touch of healing from our almighty father. https://www.gofundme.com/f/help-jl-barnard

19.01.2022 https://facebook.com/events/s/jakkie-louw-poppekas-en-groot-/1378691605643588/?ti=icl

17.01.2022 DAMES KOOR: Hello julle, as daar enige dames is wat nootvas is en graag deel van die Dis Kersfees 2019 afrikaanse kersfees konsert produksie se massa koor wil wees (Sat 14 Des), sluit tog asb aan op die link hier onder. Meeste van die oefening sal van backtracks af wees, maar daar sal so twee oefen aande ook aan die noorde kant van Brisbane wees. https://chat.whatsapp.com/GzHBgWQWsvsEl6bBQvomXD



17.01.2022 PART 2: Hier is die beloofde opname van Dis Kersfees 2019 - die tweede deel na die breek. "Share" as en maak seker julle is ingeskakel vir Dis Kersfees 2020 deur op die link te kliek: https://www.facebook.com/events/763029700862148/

15.01.2022 PART 1: Hier is die beloofde opname van Dis Kersfees 2019 - voor die breek. "Share" as en maak seker julle is ingeskakel vir Dis Kersfees 2020 deur op die link te kliek: https://www.facebook.com/events/763029700862148/

15.01.2022 Afrikaanse Kersfees Skouspel. 12 Kunstenaars, 30 treffers!



11.01.2022 KINDERKOOR: Hello julle, as daar enige kiddies is wat nootvas is en graag deel van die Dis Kersfees 2019 afrikaanse kersfees konsert produksie se kinder koor wil wees (Sat 14 Des), sluit tog asb aan op die link hier onder. Meeste van die oefening sal van backtracks af wees, maar daar sal so twee oefen aande ook aan die noorde kant van Brisbane wees. https://chat.whatsapp.com/HWW7WzY3PEwLp27kl0DIzu

08.01.2022 https://www.facebook.com/119784784745760/posts/2821786051212273/?vh=e&d=n

Related searches