Australia Free Web Directory

Pickndropsa in Bellville Ext 20, Bellville | Local service



Click/Tap
to load big map

Pickndropsa

Locality: Bellville Ext 20, Bellville

Phone: +61 16 734 33



Address: Dwyka str 14 7530 Bellville Ext 20, South Africa

Website: http://Www.pickndropsa.co.za

Likes: 157

Reviews

Add review



Tags

Click/Tap
to load big map

21.01.2022 Vir enige protective shields vir ontvangstoonbanke / naelsalonne / COVID-19 safety signs kontak ons vir die beste pryse. Ons lewer ook af teen 'n billike prys. Vir alle weskus bestellings plaas asb die bestellings vandag ons ry more (Donderdag 4 Junie) Langebaan / Vredenburg / Vredendal-area toe vir aflewerings. Kontak 084 600 8620 vir verdere navrae en pryse.



18.01.2022 Ons ry eerskomende WOENSDAG na Langebaan / Vredenburg area om essensiele produkte weg te vat. As daar enige iemand is wat 'n essensiele pakkie vanaf Kaap na Langebaan-omgewing soek of andersom skakel ons by 084 600 8620.

06.01.2022 PicknDropSA ry more (Vrydag 29 Mei) vanaf Vredendal via Veldrift / Weskus na Kaapstad as daar enige essensiele goedere benodig word vir koerier. Skakel 084 600 8620 / whatsapp vir verdere navrae.

04.01.2022 PicknDropSA ry Donderdag (4 Junie 2020) vanaf Kaapstad via Langebaan/Vredendburg/Veldriift na Vredendal toe as daar enige essensiele pakkies is wat vervoer moet word. Skakel 084 600 8620.



Related searches