Australia Free Web Directory

Whats up Kwagga in Joyner | Brand



Click/Tap
to load big map

Whats up Kwagga

Locality: Joyner

Phone: +61 455 985 275



Address: 13 Youngs Crossing Road 4500 Joyner, QLD, Australia

Website: http://www.whatsupkwagga.com

Likes: 11377

Reviews

Add review



Tags

Click/Tap
to load big map

22.01.2022 Video post from 31 January 2020 - Mine Coetser is ons eie Aussiekaner meise wat dit vanuit 40,000 dames deur gemaak het in die eerste fase van die "Miss Universe Australia" kompetisie. Jakkie Louw het so bietjie met ons eie en geliefde Pikkewyn gesels en deel van haar uitdaging is om fondse vir 'n liefdadigheid in te samel. Kyk en share tog asb die video en as jy so spaar geldjie het, gee dan dan groot asb op hoerdie link: https://missuniverseaustralia2020.everydayhero.com//mine-c



20.01.2022 https://fb.me/e/3ljvoNP1b

12.01.2022 Maak seker jy sluit aan by die groep! This group is for South Africans living in Australia and/or New Zealand to advertise camping and/or festival opportunities! No other information or posts allowed on this group!

11.01.2022 Maak seker jy sluit aan by die groep! Seun Vriendelike Mannekamp! Geleentheid vir Manne en Seuns om een keer per jaar saam te gaan kamp (altyd die naweek net na Moedersdag) en die seuns te leer van man wees, sweep maak, kettie skiet, koeie melk, perd ry, stokbrood maak, boeresports, kleilat gooi, rugby kyk en meganiese bul ry. Saam sports he, saam kuier, saam bid, saam bos-kerk hou en saam groei. Sal binnekort ook iets soortegelyks in die ander state prober reel. Kontak my asb indien jy belangstel. Die formaat is Mannekamp en jy hoef nie 'n Pa of 'n Seun saam te bring nie en alleenloper Pa's en Seun's is ook welkom. Daar is altyd mense soos ek, wat twee of drie seuns het, en die ekstra manne kom handig te pas is. Ons mense maak mekaar se kinders groot en die kamp word ook in daardie gees aangebied.



07.01.2022 Maak seker jy sluit aan by die groep! "Gospel Fees" is n jaarlikse Afrikaanse instelling waar ons van die bekendste plaaslike en/of Suid Afrikaanse Christelike Kunstenaars kragte laat saam span om om n sing saam lof en aanbiddings diens te laat ontplof met musiek en liriek om elkeen wat dit hoor op te roep tot nuwe toewyding aan die Here reg oor Australie en New Zeeland.

05.01.2022 A comprehensive list of upcoming events that might be of interest to South Africans living "Down Under" in Australia and New Zealand.

Related searches