Australia Free Web Directory

Afrikaanse Klub Australië Inc in Brisbane, Queensland, Australia | Non-profit organisation



Click/Tap
to load big map

Afrikaanse Klub Australië Inc

Locality: Brisbane, Queensland, Australia

Phone: +61 413 344 951



Address: Brisbane 4128 Brisbane, QLD, Australia

Website:

Likes: 8647

Reviews

Add review



Tags

Click/Tap
to load big map

24.01.2022 A South African Evening at Amaretto this Friday, the 16th of October. Bookings recommended Online - https://www.amaretto.net.au/reservations



24.01.2022 Kevin Leo verjaar! OPTOG! hou vandag 'n virtuele partytjie vir Kevin Leo! Baie geluk met jou verjaarsdag, Kevin! Mag jy 'n wonderlike jaar hê. Vier saam me...t ons sy verjaarsdag deur die konsert Crooners - met Kevin Leo & Jannie Moolman, te koop! Volg dié skakel: https://optog.co.za/e-kaartjies/crooners/ Atterbury Teater/Theatre Atterbury Trust Atterbury Property King Price Insurance Kevin Leo Jannie Moolman Public Jannie Moolman 2 Fuzz Man

23.01.2022 Vandag is Afrikaanse Taaldag.

22.01.2022 Ons wil jou as Suid-Afrikaner oorsee, bederf met ’n GRATIS kaartjie na RIANA NEL se e-kuier! Riana deel meer oor haar pad met geloof en vertroue in God. Sy gese...ls met Liesel Krause-Wiid oor hoe God haar gebruik om mense te help en nog vele meer. Kom lag, huil en kuier saam met ons! Sy deel ook ’n akoestiese weergawe van HOU DIE HEMEL OOP wat jy beslis nie wil misloop nie! Ons hoop jy kuier saam met ons AANLYN op Woensdag 18 November. Aangesien daar net ’n sekere hoeveelheid kaartjies beskikbaar is, maak seker jy bespreek betyds! Gebruik die kode OORSEE om jou GRATIS plek te bespreek, kliek http://bit.ly/RIANANEL_EKUIER #Voelgoed #FinesseVoelgoedTydskrif



22.01.2022 Plan vir 2021. Ons benodig ‘n Afrikaanse Mede Leraar. Sal persoon op journey vat na ordening deur die INC. Ons begin ‘n kinder kerk met fantastiese materiaal. ...The Gathering vir vroue een maal per maand. The Gathering vir manne een maal per maand. ‘n Suid Afrikaanse braai een per kwartaal. Doop diens een per kwartaal Jeug aktiwiteite. Aanlyn dienste gaan groot. See more

21.01.2022 Sien jou Sondag

19.01.2022 Springboks Green Vs Gold Live on Foxtel at 1am.



19.01.2022 https://www.facebook.com/events/2711282732451779/

17.01.2022 Kom ons help met die opname

16.01.2022 Wil jy jou kind Geskiedenis leer in Afrikaans? My Geskiedenis Avontuur is 'n Wêreld Geskiedenis program vir kinders tussen 6 tot 12 jaar oud. Kom leer en verken... saam met ons op hierdie avontuur. PDF's sowel as uitgedrukte lêers beskikbaar by https://www.myafrikaanseavontuur.co.za/geskiedenis See more

16.01.2022 https://itickets.co.za/register/new/448568&referrer=Pieter

15.01.2022 [HOOFNUUS] Suid-Afrika is 'n geliefde en bekende gesig van die verhoog, silwerdoek en TV kwyt. Die bekroonde veteraan-aktrise, Elize Cawood, is in die ouderdom van 68 oorlede, ná 'n stryd teen longkanker.



13.01.2022 The Rugby Championship 2020 to be played in Australia

12.01.2022 En so het BAK sy eerste basaar, die Kalorie Booster Basaar gehou en was dit 'n enorme sukses! Wat hierdie basaar nog meer interessant gemaak het was die feit da...t dit hoofsaaklik deur die manne in die gemeente gereël is. Baie dankie. Julle het julle knap van jul taak gekwyt en kan in die volgende jare so aanhou! Ook aan die vrou agter elkeen van hierdie "suksesvolle" manne, baie dankie! Meer as 500 mense het die basaar besoek. DIT wil gedoen wees! Ons maak volgende jaar weer so See more

12.01.2022 Stunning footage shows lions reflected in water at night in South Africa

11.01.2022 Hierdie is vir Afrikaanse mammas en pappas met kindertjies in Aus!

10.01.2022 Soms is ñ lied genoeg... Hou hierdie spasie dop die musiekvideo is binnekort uit in samenwerking met Saai en Forum Films. Wat ñ voorreg. Die lirieke van jou la...nd het my een aand soos ñ koue sweet getref. As ek iets moes post oor hoe ek voel vandag sal dit, dit wees. Jou land Vers 1 Hoe lank dink jy nog sal jy kan slaap Voor die donker kom en baba bang kom maak Die jakkalse staan voor jou skaapkraal Jy is sterker op jou kniee as jou voete my maat Koor Dit is jou land Dit is my land En hier waar ek staan sing ek afrikaans Dit is duidelik En jy moet verstaan Dat hierdie boer nerens heen sal gaan Vers 2 Hoe lank gaan dit vat voor ons weer kan sien Dat die krag lê in ons en die God wat ons dien Die vyand loop rond soos ñ brullende leeu Die vrees wat hy saai is die hoop wat hy steel Koor Dit is jou land Dit is my land En hier waar ek staan sing ek afrikaans Dit is duidelik En jy moet verstaan Dat hierdie boer nerens heen sal gaan Brug Die kranse roep dis tyd om te gaan Uit die bloute ñ stem wat met jou hart praat Staan op uit die as uit steek jou vakkel aan Hys ñ vlag uit jou hart uit Jys afrikaans

10.01.2022 https://youtu.be/L4-CY8_Dd5I

06.01.2022 Nuwe Suid-Afrikaanse eetplek maak more oop 18/9 - 11 Spinnaker Drive Sandstone Point. Geleentheid vir ‘n lekker uitstappie - gaan ondersteun hulle! Vatahapie

06.01.2022 Ons wens al die pa’s en oupa’s ‘n geseënde vadersdag. Soos ‘n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here hom oor dié wat Hom vrees Psalm 103:13

05.01.2022 https://www.facebook.com/steedsmathysroets/videos/554586305420194/?vh=e&d=n

Related searches